SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número1Risk assessment for hazard exposure and its consequences on housing construction sites in Lagos, NigeriaAn assessment of the causes of schedule and cost overruns in South African megaprojects: A case of the critical energy sector projects of Medupi and Kusile índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Acta Structilia

versão On-line ISSN 2415-0487
versão impressa ISSN 1023-0564

Resumo

KHERADRANJBAR, Mohammad; MOHAMMADI, Mirali  e  RAFIEE, Shahin. Appropriate building repair and maintenance strategies using multi-criteria decision-making analysis - a Delphi study. Acta structilia (Online) [online]. 2022, vol.29, n.1, pp.86-111. ISSN 2415-0487.  http://dx.doi.org/10.18820/24150487/as29i1.4.

As 'n invloedryke en beduidende faktor in die verbetering van die onderhoud van geboukomponente en -elemente, speel instandhouding 'n noodsaaklike rol in die handhawing van betroubaarheid, beskikbaarheid, kwaliteit en die verhoging van doeltreffendheid en sekuriteit. Daarom, hoe om hierdie instandhoudingstelsel te definieer en die toepaslike kriteria en strategieè daarvoor te bepaal, is belangrik vir die koste en langdurigheid van die geboue na konstruksie en tydens die bedryf daarvan. Die doel van die artikel is om die effektiewe kriteria vir die evaluering van geboue op grond van onderhoud en herstel (R) te bepaal en uiteindelik die toepaslike strategie vir instandhouding van residensièle geboue te bepaal deur gebruik te maak van multi-kriteria besluitnemingsmetodes. Hierdie kriteria is eers ge'identifiseer deur 'n literatuurstudie en die Delphi-metode is gebruik om instandhoudingskundiges se menings daaroor te verkry. Daarna is die kriteria geprioritiseer op grond van die SWARA-metode, en die resultate is vergelyk en geèvalueer. Gebaseer op vergelyking, is veiligheid, gesondheid, omgewing en behoorlike benutting as die top vier kriteria aangewys om te oorweeg vir die R van geboue. Laastens, met behulp van die VIKOR-metode, is gevind dat die breakdown maintenance- (BM) en corrective maintenance- (CM) strategieè die beste strategieè is om te gebruik vir die R van residensièle geboue.

Palavras-chave : Gebou-instandhouding; gebouherstel; herstel en instandhouding; multi-kriterium-besluitneming; Delphi-metode; SWARA; VIKOR.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons