SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Town and Regional Planning

versão On-line ISSN 2415-0495
versão impressa ISSN 1012-280X

Resumo

MUZOREWA, Terence  e  NYANDORO, Mark. Belegging deur privaatlandontwikkelaarsmaatskappye en postkoloniale stedelike groei in Ruwa (Zimbabwe), 1986-2015. Town reg. plan. (Online) [online]. 2019, vol.74, pp.51-63. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp74i1.5.

Hierdie artikel analiseer die rol van private landontwikkelaarsmaatskappye se beleggings in postkoloniale Zimbabwe se stedelike ontwikkeling, met spesifieke verwysing na die dorp Ruwa. Die uitgestrekte dorp staan uit omdat private grondontwikkelaars in sy groei en uitbreiding betrek was. Alle postkoloniale gevestigde dorpe het ontstaan uit die regering se direkte belegging deur die groeipuntbeleid. Daarenteen was Ruwa uniek omdat dit ontwikkel het uit 'n openbare-private vennootskapsbenadering. Die artikel beweer dat ontwikkelaarsmaatskappye, in die afwesigheid van staatsfinansiële kapasiteit in die postkoloniale era, 'n belangrike rol gespeel het in die ontwikkeling van infrastruktuur en die fasilitering van openbare geriewe. Alhoewel die maatskappye belangrik was om die groei van die dorp te bevorder, het hulle soms nie sekere standaarde van gehalte in stedelike infrastruktuurontwikkeling wat deur stadsbeplanning beveel is, nagekom nie. Ten spyte van hierdie tekortkoming, bevind die artikel dat hierdie maatskappye op daardie stadium die mees geskikte 'voertuie' vir stedelike ontwikkeling in die land was.

Palavras-chave : Infrastruktuurontwikkeling; postkoloniale infrastruktuurontwikkeling; private grondontwikkelaarsmaatskappye; Ruwa; Zimbabwe.

        · resumo em Inglês | Outros     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons