SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Town and Regional Planning

versão On-line ISSN 2415-0495
versão impressa ISSN 1012-280X

Resumo

HUCHZERMEYER, Marie et al. Stedelike grondhervorming in suid-afrika: wenke vir stedelike beleid en beplanning. Town reg. plan. (Online) [online]. 2019, vol.75, pp.91-103. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp75i1.10.

Daar is relatief min navorsing gedoen rondom stedelike grondhervorming binne die groter grondhervormingsdebat. Hierdie artikel ondersoek hoofuitgangspunte wat die grondhervormingsgesprek dryf. Die skrywers ontwikkel ook bestaande bydraes om die debat te verbreed. Dit word gedoen deur onderskeiding van die kenmerke van stedelike grondbesit, en oorweeg hierdie eienskappe in terme van die implikasies wat hulle het op grondhervorming. Dit hersien ook, wat mees onlangs in hierdie gebied bereik is, die nasionale konsensus oor grondhervorming en beplanning en sluit af met voorstelle hoe die proses van stedelike grondhervorming vorentoe geneem kan word.

Palavras-chave : beleid; beplanning; grondbesit; grondhervorming; stedelik; Suid-Afrika.

        · resumo em Inglês | Outros     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons