SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Town and Regional Planning

versão On-line ISSN 2415-0495
versão impressa ISSN 1012-280X

Resumo

ORANJE, Mark  e  VAN WYK, Jeannie. Grondhervorming (en menslike nedersetting) post-onteiening: 'n fokusverskuiwing na die imperatief van 'volhoubare menslikettingsontwikkeling'. Town reg. plan. (Online) [online]. 2019, vol.75, pp.112-124. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp75i1.12.

Grondhervorming in Suid-Afrika het minder aandag geskenk aan die skepping van stedelike regverdige en leefbare post-apartheid menslike nedersettings, as aan landelike grondhervorming. Alhoewel onteiening van grond met of sonder vergoeding wel grond beskikbaar sal stel, is die vraag eerder wat ná onteiening gebeur. Suid-Afrika se regs-, beleids- en institusionele raamwerke, en ruimtelike beplanningsinstrumente moet heroorweeg en herontwerp word, sodat die proses van stedelike grondhervorming kan voldoen aan die ontwikkeling van volhoubare menslike nedersettings. Omdat daar lande is wat grootskaalse herstrukturering en herontwikkeling suksesvol aangepak het, word ondersoek ingestel na die metodes wat in twee lande, naamlik Rwanda, na die 1994-volksmoorde, en Nederland, na die Tweede Wêreldoorlog, aangewend is om daardie proses te fasiliteer.

Palavras-chave : Grondhervorming; nasionale heropbou; Nederland; nedersetting ontwikkeling; Rwanda; Suid-Afrika.

        · resumo em Inglês | Outros     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons