SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76Brownfield development is the new green for sustainable mine-dump redevelopmentA futures study into identifying the driving forces in neighbourhood-based management, using good urban governance: The case of Region 2 in Tabriz, Iran índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Town and Regional Planning

versão On-line ISSN 2415-0495
versão impressa ISSN 1012-280X

Resumo

MULEYA, Nicholas  e  CAMPBELL, Maléne. 'N multisensoriese benadering tot die meet van die kwaliteit van openbare ruimtes in die stad Bulawayo, Zimbabwe. Town reg. plan. (Online) [online]. 2020, vol.76, pp.56-71. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp76i1.5.

Die meting van die kwaliteit van openbare ruimtes is belangrik in ruimtelike beplanning as 'n eerste stap in die rigting vir verbeterde stedelike gehalte. Dit blyk asof stadsbeplanners hul subjektiewe beoordelings van plekgehalte soms gebruik deur onbegryplike sensoriese instrumente en nie die sensoriese ervarings en ambisie van die gebruikers nie. Die doel van hierdie artikel was om die nut van 'n nuwe meetinstrument vir openbare ruimtekwaliteit te ontwikkel en te toets op grond van die multisensoriese ervarings en aspirasies van gebruikers as hulle met die strate en openbare parke in Bulawayo omgaan. 'n Kwaliteitevaluering van openbare ruimtes is uitgevoer met 'n kwantitatiewe ontwerp waar 400 deelnemers gewerf is deur stelselmatige proefneming en data versamel is deur middel van 'n multisensoriese meetinstrument vir openbare ruimtekwaliteit. Die instrument en die 'Sensory Public Space Quality Framework is ontwikkel om stadsbeplanners te help in die voorsiening van mens-gesentreerde openbare ruimtes beklee met goeie sensoriese eienskappe.

Palavras-chave : Openbare ruimte; kwaliteitsmeting; multisensoriese beginsels; sensoriese kwaliteit.

        · resumo em Inglês | Outros     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons