SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77Scoping the nexus between climate change and water-security realities in rural South AfricaBuilding resilience to climate change in vulnerable communities: A case study of uMkhanyakude district municipality índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Town and Regional Planning

versão On-line ISSN 2415-0495
versão impressa ISSN 1012-280X

Resumo

GERAGHTY, P.J.. Refleksies oor hoe die implementering van volhoubare ontwikkelingsdoelwitte in die verenigde koninkryk en Ierland die hoofstroom van hierdie doelwitte in die Engelse beplanningspraktyk kan beïnvloed. Town reg. plan. (Online) [online]. 2020, vol.77, pp.31-41. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp77i1.3.

Die Doelwitte vir Volhoubare Ontwikkeling (SDG's) is 'n ambisieuse en vrywillige onderneming deur regerings om volhoubare ontwikkeling te implementeer. Baie lande het 'n proses van lokalisering gevolg, waarin plaaslike en streeksprioriteite gewortel is in die implementering van die SDG's. Die implementering van SDG's in die Verenigde Koninkryk (VK) word belemmer deur sy bestuursreëlings en die perspektief dat dit hoofsaaklik vir ontwikkelende lande is. 'n Oorsig van amptelike Britse parlementêre verslae van 2016 tot 2020 en die Regering se Voluntary National Review (H.M. Government, 2019) het 'n kennisgaping en 'n teenstrydigheid in die implementering van die SDG's beklemtoon. Jare van permanente hervorming in beplanning wat beleidsonstuimigheid tot gevolg gehad het, het die aanvaarding daarvan in Engeland verder vertraag. Devolusie het gelei tot 'n verskil in die beplanningspraktyk in die VK. Die benadering buite Engeland was baie meer proaktief. Hierdie artikel poog om hierdie kennisgaping te oorbrug deur na te dink oor praktyk in die VK en Ierland en hoe dit die hoofstroom van die SDG's in toekomstige beplanningspraktyke in Engeland kan beïnvloed.

Palavras-chave : Afwenteling; beplan-ning; doelwitte; lokalisering; ontwikkeling; refleksie; volhoubaar; volhoubare ontwik-kel ingsdoelwitte; VK; Ierland.

        · resumo em Inglês | Outros     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons