SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77Introducing the Green Book: A practical planning tool for adapting South African settlements to climate changeMulti-stakeholder perspectives on approaches for addressing the incidence of urban public open space encroachment: The case of Freedom Square, Bloemfontein índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Town and Regional Planning

versão On-line ISSN 2415-0495
versão impressa ISSN 1012-280X

Resumo

BRAND, André  e  DREWES, Ernst. Structuring South Africa's national economic space: A regional corridor network model approach. Town reg. plan. (Online) [online]. 2020, vol.77, pp.120-136. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp77i1.9.

Suid-Afrika het 'n Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) (2013), ook na verwys in die Nasionale Ruimtelike Ontwikkelingsperspektief (NROP) (2019) as 'n 'superplan', aanvaar om die nasionale ruimte-ekonomie te omskep en, in die proses, apartheid se ruimtelike logika te ontwrig. Die Suid-Afrikaanse Nasionale regering het 'n reeks wette en beleide, sektorplanne en programme, sowel as strategiese infrastruktuur-belegginsprogramme aanvaar om die drievoudige uitdagings van ongelykheid, werkloosheid en armoede te elimineer. Dit verg 'n strategiese reaksie, insluitend 'n heroriëntasie van die selektering van spesifieke stede of streke as voorkeurliggings om ontwikkelingsgeleenthede te skep. So 'n strategiese reaksie sal regverdigbare ruimtelike oplossings verg wat ekonomiese ontwikkeling kan bevorder. Die artikel fokus op ontwikkelingskorridors as 'n potensiële oplossing wat die belangrikheid van streeksaantreklikheid as noodsaaklik vir ekonomiese groei, uitlig. Daar word verwag dat die evolusie van ontwikkelingskorridors sal lei tot die versterking van stede en streke wat gekoppel is aan die voordele wat deur die korridors uitgeoefen word, enersyds, en tot sterk intranasionale en interstreekse ekonomiese integrasie, andersyds. Die artikel kom tot die gevolgtrekking dat ontwikkelingskorridors geskep word om na ontwikkelingsgeleenthede te soek wat sodoende die ruimtelike aantreklikheid van streke en stede sal verhoog wat moontlik vir beter ekonomiese ruimtes in Suid-Afrika kan sorg.

Palavras-chave : Ekonomiese ruimte-ontwikkeling; ontwikkeling-as; ontwikke-lingnodes; ontwikkelingsgeleenthede; ontwikkelingskorridors; streekaantrekl-ikheid; streekskorridor.

        · resumo em Inglês | Outros     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons