SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79Reflections on how the implementation of sustainable development goals across the UK and Ireland can influence the mainstreaming of these goals in English planning practiceTrends in urban planning, climate adaptation and resilience in Zanzibar, Tanzania índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Town and Regional Planning

versão On-line ISSN 2415-0495
versão impressa ISSN 1012-280X

Resumo

MUZOREWA, Terence. Privaat-openbare vennootskap-geproduseerde stedelike ruimte - 'n antítese tot 'die reg op die stad': 'n gevallestudie van Ruwa Town, Zimbabwe, vanaf 1986-2021. Town reg. plan. (Online) [online]. 2021, vol.79, pp.18-28. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp79i1.4.

Die artikel illustreer hoe die privaat-openbaar-geleide stedelike ontwikkeling Ruwa-inwoners se regte ontneem het om die beplanning van hul plaaslike omgewings en bekostigbare toegang tot basiese openbare geriewe en dienste in hul dorp te beheer. Ruwa was een van die eerste postkoloniale dorpe in Zimbabwe wat ontstaan en ontwikkel het deur die privaat-publieke benadering te gebruik. Die studie gebruik Henri Lefebvre se idee van die 'reg op die stad' as analitiese lens. Lefebvre bied 'n visie vir stedelike gebiede waarin inwoners stedelike ruimte vir hulself bestuur, buite die beheer van private kapitaal. In dieselfde trant argumenteer hierdie artikel dat, hoewel die privaat-openbare vennootskapsbenadering instrumenteel was in die ontwikkeling van Ruwa, inwoners uit besluitnemingsprosesse gelaat is, maar tog was hulle die belangrikste belanghebbendes in die ontwikkelingsproses. Inwoners moet beheer neem van ontwikkelingsprosesse in hul gebiede deur middel van voetsoolvlakdeelname. Die studie het gemengde navorsingsinstrumente gebruik wat data uit primêre dokumente, statistiese rekords en onderhoude met verskeie belanghebbendes van Ruwa-ontwikkeling getrek het.

Palavras-chave : Ontwikkeling; privaat-openbare vennootskap; Ruwa; stad; stadsbeplanning; stedelike ruimte; Zimbabwe.

        · resumo em Inglês | Outros     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons