SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.81Trends in urban planning, climate adaptation and resilience in Zanzibar, TanzaniaBuilding a food-resilient city through urban agriculture: The case of Ilorin, Nigeria índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Town and Regional Planning

    versão On-line ISSN 2415-0495versão impressa ISSN 1012-280X

    Resumo

    ODUNSI, Oluwafemi  e  ONANUGA, Margaret. Modellering van veerkragtigheid teen uiterste klimaatgebeure: 'n huishoudinggebaseerde studie van vloedramp in Nigerië. Town reg. plan. (Online) [online]. 2022, vol.81, pp.97-112. ISSN 2415-0495.  https://doi.org/10.18820/2415-0495/trp81i1.8.

    Hierdie artikel ondersoek die verband tussen huishoudings se vloedveerkragtigheid en voorspellers van hul veerkragtigheid in Nigerië met die oog daarop om hul vloedrisikobestuurvermoëns te verbeter. Hierdie studie gebruik 'n kwantitatiewe navorsingsontwerp waardeur 'n deursnee-opnamemetode gebruik word om 512 huishoudings ewekansig te selekteer vir vraelysadministrasie deur 'n multistadium-steekproefprosedure. Data is ontleed deur gebruik te maak van Structural Equation Modelling (SEM). Die studie toon dat omgewings- (β1 = 0.197, p < 0.05), institusionele (β2 = 0.180, p < 0.05) en sosio-ekonomiese (β3 = 0.529, p < 0.05) faktore statisties beduidende positiewe uitwerking op huishoudelike vloedveerkragtigheid het (β4 = -0.035, p < 0.05), terwyl die gedrag-faktor 'n negatiewe effek het. Die sterkste voorspeller van huishoudings se veerkragtigheid teen vloedrampe is die sosio-ekonomiese faktor. Die implikasie is dat lae sosio-ekonomiese status 'n hoë vlak van armoede aandui wat huishoudings se vloedbestandheid vererger. Dit dui daarop dat die armes nie die nodige ekonomiese hulpbronne en sosiale nette het om die impak van vloedrampe te voorkom, aan te pas by en/of te transformeer nie.

    Palavras-chave : Climate adaptation; flood adaptation; flood resilience; socio-economic resilience; natural disaster.

            · resumo em Inglês | Outros     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )