Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890Print version ISSN 1012-277X
Abstract
MALEFANE, L.B.; DU PREEZ, W.B.; MARINGA, M. and DU PLESSIS, A.. Tensile and high cycle fatigue properties of annealed Ti6Al4V (ELI) specimens produced by direct metal laser sintering. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.299-311. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/29-3-2077.
Die trek- en hoë-siklus vermoeidheidseienskappe van hoë temperatuur uitgegloeide direkte metaal lasergesinterde Ti6AL4V ekstra lae interstisiële gemasjineerde en poleerde monsters is ondersoek. Die spesifieke hitte behandeling van die monsters het gelei tot kernvorming en groei van alfa en beta korrels van die naaldvormige a1martensiet korrels; dit het hul verlenging voor faling verbeter. Die monsters is op 'n mikroskaal skandeer in 'n poging om n verband te vind tussen die porieë in die monsters en hul vermoeidheidseienskappe. Die porie inligting van vermoede kraakinisiëring porieë op die oppervlakke en gevolglike verbreking is gebruik om die spanningintensiteit te bereken. Dit het korreleer met die verminderde siklusse tot faling van die monsters vir al drie bou rigtings. Drie verteenwoordige monsters is analiseer en die porie waar die kraking begin het, is in elke geval identifiseer. Al hierdie gevalle was proksimaal tot die oppervlak van die monster.