SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Historia

    On-line version ISSN 2309-8392Print version ISSN 0018-229X

    Abstract

    HOFMEYR, Isabel. Suid-Afrika-Indië: Die bevordering van hegte vakkundige bande. Historia [online]. 2009, vol.54, n.1, pp.3-12. ISSN 2309-8392.

    Hierdie artikel sit 'n nuwe historiografiese groep wat die verbintenisse en vergelykings tussen Suid-Afrika en Indië ondersoek, uiteen. Die artikel verduidelik die omstandighede agter die verskyning van hierdie groep. Aan die een kant het die politieke oorgang in Suid-Afrika die vrye vloei van mense en idees na en van Indië moontlik gemaak. Aan die ander kant het die transnasionale wending in die geesteswetenskappe en sosiale wetenskappe n skuif verby nasionale, streeks- en gebiedstudiemodelle wat ouer historiografieë beperk het, vergemaklik. Die artikel sluit af deur die artikels in hierdie spesiale versameling in die konteks van hierdie opkomende historiografie te plaas.

    Keywords : Aaneengeskakelde geskiedenisse; Afrika en Indiese nasionalisme; Gandhi; Indiese Oseaanstudies; neo-Gandhiïsme; passiewe weerstand; satyagraha; Suid-Afrika-Indië; transnasionalisme; vergelykende geskiedenis.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )