SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue2Impact of standard work for leaders on reducing unused employee creativity during lean implementationSimulation in saudi healthcare: an empirical study revealing the current status and future prospects author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    RAMESH, S.; ARUNKUMAR, N.  and  VIJAYARAJ, R.. Cellular manufacturing layout design using heuristic clustering algorithm and LPP model. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.2, pp.1-16. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-2-2340.

    Hierdie artikel bied 'n wiskundige model aan wat masjien selle skep, die onkostes van nie-toegewysde masjiene en komponente optimeer, en die aanlegvloer uitleg te ontwerp sodat daar minimale beweging van materiaal is. Die volledige eendersheidsmaatstaf algoritme skep masjien selle en onderdeelfamilies in 'n verfynde formaat. Daarna word uitsonderlike elemente van die optimeringsmodel verwyder deur die gebruik van duplikasie en sametrekking van onderdele. Daarna word die aanleg se vloeruitleg ontwerp om minimale beweging van materiaal tussen en binne-in die selle te hê. Die sel skeppingsalgoritme se vertoning word evalueer teen maatstafprobleme van verskeie lot groottes om die proses se vermoë te vergelyk met ander, soortgelyke metodes. Die data van masjineertye word verkry en getabuleer in n matriks wat gebruik word as inset vir die algoritme. Die resultate van die lineêre programmering optimeringsmodel is kostes wat gestoor word, masjiene wat gedupliseer word, onderdele wat saamgetrek word tesame met die inter- en intrasellulêre bewegings. Laastens word die aanleg se vloeruitleg bepaal wat masjien sel groeperings binne die geoptimeerde vloer area plaas.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )