SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    PRETORIUS, S.; STEYN, H.  and  JORDAAN, J.C.. Project management maturity and project management success in the engineering and construction industries in Southern Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.1-12. ISSN 2224-7890.

    Vorige studies het bepaal hoe die sukses van Suid-Afrikaanse IT projekte vergelyk met die projekbestuursvolwassenheid van die organisasies wat die projekte uitgevoer het. Hierdie studie is uitgevoer gedurende 2010 in die ingenieurs- en konstruksiebedrywe. 'n Gestruktu-reerde vraelys is versprei aan 1,625 mense wat meestal werksaam was in die Suid-Afrikaanse ingenieurswese-en konstruksiebedrywe, en 255 antwoorde is ontvang. 'Projeksukses' is selfgedefinieer deur die respondente op grond van hulle unieke omgewings en kontekste. Die grootste hoeveelheid van die projekte (46%) is as suksesvol gereken. Die gemiddelde waargeneemde vlak van projekbestuursvolwassenheid was 2.88.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )