SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    AZIZI, A.; BIN ALI, A.Y.; PING, L.W.  and  MOHAMMADZADEH, M.. Production uncertainties modelling by Bayesian inference using Gibbs sampling. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.27-40. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/26-3-572.

    Analise deur middel van die modellering van produksie deurset is 'n effektiewe manier om inligting vir produksiebesluitneming te verskaf. Die waarneem en ondersoek van 'n teélproduksielyn het getoon dat die vyf hoof onsekerheidsveranderlikes die vraagtempo, breektyd, skraptempo, opsteltyd en leityd is. Die vlugtige aard van hierdie toevalsveranderlikes is waargeneem oor 'n tydperk van 104 weke. Die prosesse was opeenvolgend en multi-stadium. Die vyf onsekerheidsveranderlikes van produksie is gemodelleer om die algehele vertoning van die produksie te weerspieél deur gebruik te maak van Bayesiese afleiding met Gibbs monsterneming. Die toepassing van Bayesiese afleiding vir die hanteer van produksie onsekerhede het 'n robuuste model, met 'n twee-en-'n-half persent gemiddelde absolute persentasie fout, tot gevolg gehad. Dit word aanbeveel dat die vyf belangrikste onsekerheidsveranderlikes, wat in hierdie studie bekendgestel is, oorweeg moet word vir produksiebesluitneming. Die studie stel die gebruik van die Bayesiese afleiding tegniek voor om sodoende beter akkuraatheid in produksiebesluitneming te verkry.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )