SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BUBOU, G.M.  and  AMADI-ECHENDU, J.E.. An assessment of the innovativeness of firms in Nigeria's petroleum sector. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.65-81. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1881.

    'n Firma se vlak van innovasie word as 'n aanduiding van sy kreatiwiteit, kompeterendheid en vertoning geag. Die begrip van die prosesse wat lei tot innovasie is dus krities vir navorsers en praktisyne. Dit maak innovasie assessering 'n noodsaaklikheid, veral vir firmas. Tog is daar min studies wat die innovasievlak in hulpbron intensiewe industrieë, soos die petroleum-industrie, in Afrika. Hierdie artikel probeer om dié leemte aan te spreek. Die studie het data van 'n deursnitpeiling gebruik en die bevindinge toon dat, alhoewel petroleumfirmas beswaarlik innoverend was, hulle beter gevaar het in terme van die nie-tegnologiese fasette van innovasie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )