SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue1The cost benefit analysis of reduced wear bandsawsUnlocking opportunities in manufacturing operations management systems: a proposed framework author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BITAMBA, B.F.  and  AN, S.H.. Study on factors affecting the performance of construction projects in the Democratic Republic of the Congo. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.1, pp.12-25. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-1-2193.

    Die Kongolese konstruksiebedryf ervaar vele uitdagings wat verband hou met die gewenste vertoning van die konstruksieproses. Verskeie sleutelindikatore wat die vertoning van konstruksieprojekte in die Kongo beïnvloed, word ondersoek en bespreek. Die doel van die studie is om die invloedrykste vertoningsindikatore te identifiseer, te evalueer en te klassifiseer deur 'n relatiewe belangrikheid-indeks. Die belangrikste faktore wat Kongolese konstruksieprojekte affekteer is ontwerp, kliëntbestuur, kontrakteurproduktiwiteit, skedulering en die kontrak. Die ervaring en vermoë van die ontwerpspan beïnvloed die ontwerp verwante faktore, waar vertraagde betalings aan en die beskikbaarheid van die konstruksieterrein vir die kontrakteur die belangrikste faktore is wat kliënt faktore affekteer. Kliënt- en bestuursfaktore dra 'n gelyke gewig van 0.68 terwyl die skedulering en kontrak verwante faktore 'n gewig van 0.67 dra. Ter afsluiting word aanbevelings vir die Kongolese konstruksiebedryf gemaak in 'n poging om projek vertoning te verbeter.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )