SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue3Exploring factors that influence the mainstreaming of gendered energy interventions in poor urban environments: a structured literature reviewProduction scheduling heuristics for frequent load-shedding scenarios: a knowledge engineering approach author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    WEILAND, L.V.; LAW, C.  and  SUNJKA, B.P.. Ensuring sustainable and resilient air traffic management systems for South Africa with complexity and whole-of-society theory approaches. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.97-109. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-3-2424.

    Die bestuur van lugverkeer is 'n ingewikkelde, multidissiplinêre, sosio-tegnologiese stelsel van stelsels wat die lugvervoer industrie ondersteun. Die bekendstelling van nuwe tegnologieë aan die lugverkeer bestuurstelsel het gelei tot n gebrek aan begrip van die invloed van nuwe tegnologie op mense, masjinerie, prosedures en regulerende omgewings. Daar is dus 'n behoefte aan metodes om geloofwaardige vereistes te bepaal wat gebruik kan word om bedryfspraktyke, beleide, gereedskapstukke en tegnieke te verbeter met die oog op voortgesette aanpasbaarheid. Die doel van hierdie artikel is om n konseptuele raamwerk te ontwikkel wat gebruik maak van die 'hele samelewing' perspektief en tegnieke, soos kompleksiteitsteorie, en om dit op Suid-Afrikaanse lugverkeer bestuur toe te pas. Die raamwerk is verder ontwikkel om die vereistes van n volhoubare en aanpasbare lugverkeer bestuurstelsel te verstaan.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )