Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
ZINCUME, P.N. and JOOSTE, J.L.. Validation of supervisor effectiveness determinants for engineering team-based organisations. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.183-195. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/31-3-2430.
Die doel van hierdie studie was om die bepalende faktore van opsiener doeltreffendheid binne die konteks van ingenieurspan-gebaseerde organisasies te identifiseer, te valideer en te beskryf. Vyf opsienerdoeltreffendheid faktore is identifiseer deur die gebruik van 'n sistematiese literatuurstudie en gevalideer deur semi-gestruktureerde onderhoude. Die bepalende faktore word hier aangebied deur middel van die inset-bemiddelaar-uitset raamwerk.