Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
HUYSAMEN, H.W. et al. 3D printed laryngoscope for endotracheal intubation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.209-217. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/31-3-2446.
Hierdie studie het ten doel om te bepaal of toevoegingsvervaardiging gebruik kan word om 'n veilige en betroubare video-laringoskoop te produseer. Verskillende ontwerpe is voorgestel en geëvalueer met 'n pop vir bruikbaarheid. Eindige element analise is gedoen om die spanningsverspreiding, maksimum verplasing aan die punt en die veiligheidsfaktor te skat. 'n Finale, 3D-gedrukte laringoskoop-ontwerp is gekies op grond van hierdie evaluering. Toekomstige werk aan validering, of dit veilig is om te gebruik, en die beperkings van die toestel word bespreek. Die toestel sal onder voorafbepaalde instellings en materiaal gedruk word om aan die geldigheid te voldoen.