SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue1A fuzzy event tree methodology modified to select and evaluate suppliersPrioritising the practices that influence the operational performance of manufacturing organisations using hybrid AHP-TOPSIS analysis author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    RAJESH, G.  and  RAJU, R.. A fuzzy inference approach to supplier segmentation for strategic development. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.44-55. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-1-2286.

    'n Onderneming wat 'n ratse strategie aanneem moet sy eie ratsheid en die van sy strategiese verskaffers verbeter. Segmentering is 'n belangrike tegniek om verskaffers wat ontwikkel kan word te kies. Hierdie artikel spreek die uitdaging van verskaffer seleksie aan met die oog daarop om hul ratsheid te ontwikkel. 'n Nuwe segmenteringstegniek van strategiese verskaffers is gedoen aan die hand van die dimensies van ratsheidsvermoë en besigheidsvernuf. 'n Kaskade wasigheidsinferensie stelsel is gebruik om die dimensies van ratsheidsvermoë en besigheidsvernuf te assesseer en om 'n segmenteringsmatriks te konstrueer. Die strategiese segmenteringsmatriks dra by tot die identifisering van verskaffers wat die onderneming kan ontwikkel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )