SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 issue2Prevision and optimisation of repairable spare parts: a case study in the petroleum industry author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DAZA-MORAN, F.J.; RAMIREZ-ALVA, A.S.D.; QUIROZ-FLORES, J.C.  and  COLLAO-DIAZ, M.F.. Improving service level performance by implementing Lean Six Sigma in SMEs of the gaming peripherals industry in Peru: a case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.2, pp.168-184. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/33-2-2710.

    "Lean Six Sigma" (LSS) is een van die noodsaaklike en toepaslike tegnieke vir enige organisasie van die 21ste eeu, insluitend klein en medium-grootte ondernemings (KMOs) op soek na die verryking van hul mededingende voordele. Die LSS benadering se insigte bied 'n optimale visie vir die vermindering van tegniese gapings en die beoordeling van prestasie-aanwysers. Hierdie gevallestudie het ten doel gehad om die diensvlakprestasie in 'n speelrandapparatuur KMO te verbeter deur tradisionele ingenieursinstrumente in die Definieer, Meet, Analiseer, Verbeter en Beheer ("DMAIC")-raamwerk in te sluit, die resultate daarvan te valideer deur middel van 'n twee maande lange loodsplan, en die proses verbetering te ontleed via statistiese sagteware. Die studie se bevindings dui daarop dat KMOs effektief vertragings kan beheer deur statistiese beheerbeplanning, ongeag van finansiele vermoens.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )