SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 issue1Innovation for inclusive development: mapping and auditing the use of ICTs in the South African primary education systemImplementation of machine learning techniques for prognostics for railway wheel flange wear author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DE ANDRADE, F.E.; NETO, J.V.  and  FILHO, J.R.F.. Latent factors of human capital and business processes optimisation as a means of value creation in Brazilian organisations. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.1, pp.72-84. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/34-1-2835.

    Hierdie studie het ten doel om die latente dimensies van menslike kapitaal en van besigheidsproses-optimering te identifiseer wat waardeskepping in organisasies beïnvloed. 'n Verkennende faktoriale analise is toegepas om die latente dimensies van die oorspronklike veranderlikes te identifiseer. Die artikel toon dat die korrelasie tussen menslike kapitaal en prosesoptimering nie betekenisvol is nie. Tweedens, openbaar die artikel die oorspronklike samevoeging van 15 veranderlikes in vier latente faktore deur faktoriale analise. 'n Negatiewe korrelasie tussen die "verdienstebestuur"-faktor en die ander faktore word ook aangedui, en hierdie bevestiging beklemtoon die behoefte vir 'n sistemiese siening van organisasies.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )