SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 issue1Evaluating healthcare performance using fuzzy logicUsing failure modes and effects analysis as a problem-solving guideline when implementing SPC in a South African chemical manufacturing company author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MUDADI, A.  and  LOTRIET, H.H.. An analysis of devops' impact on information technology organisations: a case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.1, pp.155-167. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/34-1-2759.

    DevOps is 'n sagteware-ontwikkelingsfilosofie wat die samewerking van ontwikkelings-, bedryfs- en ander sagtewareontwikkelings-departemente behels om algemene besigheidsdoelwitte te bereik. Baie min is egter gedoen om die organisatoriese impak van DevOps op inligtingstegnologie-organisasies vas te stel; so 'n begrip van hierdie verskynsel bly onvolledig onder praktisyns en akademiese navorsers. In hierdie artikel word 'n raamwerk vir 'n toepaslike DevOps-herstruktureringsbenadering aangebied, gebaseer op die literatuur en op 'n enkele gevallestudie van 'n groot multinasionale maatskappy met sy hoofkwartier in Suid-Afrika. Die artikel dra by tot 'n beter begrip van die organisatoriese implikasies van die implementering van DevOps.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )