SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.35 issue2Impact of project participants' competition on project performanceAn agent-based simulation of an alternative parking bay choice strategy author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MASHAYAMOMBE, T.  and  MATOPE, S.. A comprehensive review of additive manufacturing methods in the fabrication of self-lubricating components. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2024, vol.35, n.2, pp.77-90. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/35-2-2933.

    Hierdie artikel bied 'n metodologiese benadering tot die uitvoer van 'n literatuuroorsig oor laag-op-laag vervaardiging, 'n baanbreker-vervaardigingstegniek waarin materiale in opeenvolgende lae neergelê word om komponente te vervaardig. Die gebruik van laag-op-laag vervaardiging verminder nie alleen vervaardigingsafval nie, maar spaar ook tyd en vereenvoudig samestellingsprosesse. Hierdie navorsing het gefokus op die ondersoek van vooruitgang in laag-op-laag vervaardiging in die maak van selfsmerende komponente. Deur spesifieke sleutelwoorde te gebruik, is relevante databronne verkry vanuit databasisse. Hierdie literatuuroorsig beklemtoon die uitgebreide verkenning van laag-op-laag vervaardiging in tribologiese navorsing, en demonstreer die suksesvolle toepassing daarvan in die maak van selfsmerende komponente wat positiewe resultate opgelewer het.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )