SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 issue2"Fools rush in": writing a history of the concentration camps of the South African WarFrom trusteeship to self-determination: L.J. du Plessis' thinking on apartheid and his conflict with H.F. Verwoerd author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

KUFAKURINANI, Ushehwedu  and  NYAMBARA, Pius. Reconfiguring domesticity? White women and the Second World War in Southern Rhodesia. Historia [online]. 2015, vol.60, n.2, pp.132-159. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2015/V60N2A7.

Hierdie artikel bestudeer die uitwerking van die Tweede Wereldoorlog op wit/Westerse vroue in Suid-Rhodesië, sowel as die aard van hul bydrae tot die oorlog. Die oorlog het op velerlei wyses hul huislike bestaan omvorm. Alhoewel die Suid-Rhodesiese staat en samelewing, veral ten tyde van die oorlog, tuisteskepping as die vrou se ideale ambag voorgehou het, het vroue in Suid-Rhodesië, soos vele ander in veral die industriële lande, toenemend hul huishoudings agtergelaat. Dit het egter nie beteken dat daar van die heersende huislike ideologie afgewyk is nie. Inteendeel, dié ideologie is omvorm, deurdat vrouens in die rigting van huislik-verwante beroepe gestuur is. Dus is die tuisfront eenvoudig verbreed om met dié van die kolonie en die Britse Ryk saam te val. Organisasies is opgerig om die vroulike arbeidsmag in te span en nuwe projekte met dieselfde doelwit is van stapel gestuur.Die verandering wat dit teweeggebring het, het noodwendig gelei tot spanning op verskeie gebiede, aangesien dit die heersende stand van sake drasties beïnvloed het.

Keywords : Wit vrouens; geslagtelikheid en die Britse Ryk; huislikheid; huishoudelikheid; Suid-Rhodesië; Tweede Wereldoorlog.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License