SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 número2Who are the good Samaritans? Characteristics of volunteers in South AfricaThe causes of loneliness and the factors that contribute towards it: a literature review índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versão On-line ISSN 2224-7912versão impressa ISSN 0041-4751

    Resumo

    VAN DER VYVER, Corné; NEL, Carisma; VOS, Elize  e  VAN OORT, Ronél. Storievertelling as onderrigstrategie ter verstersking van identiteitsontwikkeling by agtergeblewe individue. Tydskr. geesteswet. [online]. 2019, vol.59, n.2, pp.235-250. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2019/v59n2a5.

    In Suid-Afrika gaan heelwat mense gebuk onder 'n negatiewe identiteit as gevolg van armoede en die maatskaplike uitvloeisels daarvan (Bakker & Műller 2010:49-50; De Vries 2017). Die probleemvraag wat in hierdie studie ondersoek is, was: Hoe kan storievertelling as strategie ter versterking van identiteitsontwikkeling aangewend word? 'n Kwalitatiewe navorsingsmetodologie is gevolg deur gebruik te maak van Deelnemende Aksieleer en -navorsing (PALAR: Participatory Action Learning and Action Research) as navorsingstrategie. Die lewensverhale van die deelnemers is ingesamel volgens hierdie metodologie aan die hand van onderhoudvoering, Photovoice-aktiwiteite, joernaalinskrywings asook die navorser se waarnemings wat deur middel van veldnotas opgeteken is. Die ingesamelde data is geanaliseer deur gebruik te maak van die sagtewareprogram ATLAS.tiTM.

    Palavras-chave : identiteit; storievertelling; storievertelling as strategie; outobiografiese stories; ekosistemiese model; sosiale identiteit; narratiewe identiteit; religieuse identiteit; benadeelde individue; Aksienavorsing.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )