SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 número1The lived experiences of late-adolescent female suicide survivors: 'A part of me died'The systems psychodynamic leadership coaching experiences of nursing managers índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Health SA Gesondheid (Online)

    versão On-line ISSN 2071-9736versão impressa ISSN 1025-9848

    Resumo

    VAN DER MERWE, D.S.; MYBURGH, C.P.H.  e  POGGENPOEL, M.. The experience of aggression by female teachers in the workplace. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2015, vol.20, n.1, pp.66-74. ISSN 2071-9736.  https://doi.org/10.1016/J.HSAG.2015.05.004.

    Suid-Afrika is 'n land met hoë vlakke van frustrasie en trauma. Navorsing toon aan dat een derde van alle persone in Suid-Afrika al aan die een of ander vorm van geweld blootgestel was. Die gevolge hiervan is onsekerheid en vrees wat lei tot hoeë vlakke van stres. Hoë vlakke van stres bevorder dikwels aggressie in die werkplek. Dit is waargeneem dat vroulike onderwysers aggressie in die werkplek beleef. Dit het 'n negatiewe uitwerking op hulle algemene welsyn asook hulle geestesgesondheid. 'n Doelgerigte steekproef is getrek uit twee privaatskole in Gauteng, Suid-Afrika en het bestaan uit agt vroulike onderwysers. Data is met behulp van indiepte fenomenologiese onderhoude, veldnotas, na'iewe sketse en waarneming ingesamel. Een sentrale vraag is aan die doelgerig-gekose deelnemers gestel: Wat is jou ervaring van aggressie in jou werkplek? Tematiese kodering is gebruik om die data te analiseer. Drie temas is ge'identifiseer: verskillende persepsies het vroulike onderwysers se belewing van aggressie be'invloed, die druk in die skoolstelsel het 'n integrale deel van die belewing van aggressie gevorm en die beleefde uitwerking van aggressie op die vroulike onderwysers.

    Palavras-chave : Aggression; Experience; Female teachers; Workplace; Qualitative; Phenomenological in-depth.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )