SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32The LeGeDe-prototype: The Creation of an Online Dictionary on Lexical Particularities in Spoken German. Current Status and PerspectivesSethantso sa Sesotho and Sesuto-English Dictionary: A Comparative Analysis of their Designs and Entries* índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Lexikos

    versão On-line ISSN 2224-0039versão impressa ISSN 1684-4904

    Resumo

    ABDELZAHER, Esra M.. 'n Ondersoek na die bydrae wat korpusse oor die afgelope tien jaar tot leksikografiese uitdagings gemaak het. Lexikos [online]. 2022, vol.32, pp.162-179. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/32-1-1714.

    Hierdie studie ondersoek die rol van die korpuslinguistiek in die benadering tot leksikografiese uitdagings oor die afgelope tien jaar. Dit ondersoek 25 studies wat vanaf 2012 tot 2021 gepubliseer is. Uitdagende take is 6f relevant tot die makrostruktuur 6f tot die mikrostruktuur van woordeboeke. In die afgelope dekade het leksikograwe uitgebreid gebruik gemaak van korpusgereedskap om woordeboeke te skep en bestaandes te verbeter. Dit het die samestelling van algemene en gespesialiseerde lemmalyste, die identifise-ring van idioomvariasies, die bepaling van kollokasionele patrone, die identifisering en ordening van woordbetekenisse en die onderskeiding van polisemiese woorde en ampersinomieme ingesluit. Frekwensie, sleutelwoordonttrekking en woordbeskrywings is van die mees effektiewe hulpmiddels vir leksikograwe. Volgens die studies wat ondersoek is, kan byna alle woordeboeke baat by korpusgereedskap op makro- sowel as mikrostruktuurvlakke.

    Palavras-chave : toegangstruktuur; korpusgereedskap; kollokasionele analise; leksikografiese uitdagings; mikrostruktuur; makrostruktuur; betekenisomskrywing; gespesialiseerde woordeboeke; term-onttrekking.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )