SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33On Pronunciation in a Multilingual Dictionary: The Case of Lukumi, Olukumi and Yoruba Dictionary índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Lexikos

versão On-line ISSN 2224-0039
versão impressa ISSN 1684-4904

Resumo

BARATTA, Alex. Fonologiese insluiting, en weglating, rakende Suid-Afrikaanse Engels in die aanlyn OED. Lexikos [online]. 2023, vol.33, pp.318-323. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/33-1-1817.

In hierdie artikel word inklusiwiteit en diversiteit, soos toegepas op die Oxford English Dictionary (OED), vanuit 'n fonologiese perspektief benader. Die uitspraakgids binne die OED-inskrywing vir Suid-Afrikaanse Engels (SAE) word spesifiek ondersoek. Aan die een kant is die insluiting van 'n lys van Wêreldengels deur die OED, in terme van diversiteit, 'n stap vorentoe om sodoende, byvoorbeeld, die linguistiese hegemonie van Britse en Amerikaanse Engels te vermy. Aan die ander kant steun die uitspraakgids vir SAE op 'n enkele variëteit - wat 'n weerspieëling van wit Suid-Afrikaners is. Boonop reflekteer die OED-uitspraakgids vir alle variëteite "opgevoede stedelike sprekers van standaardengels". Hierop gebaseer, is die uitspraakgids eksklu-sief rakende ras en klas, en dus word addisionele variëteite van SAE nie verteenwoordig nie. Alhoewel die OED, as 'n vertroude bron, pogings aangewend het om linguistiese diversiteit aan te spreek, sal meer werk op hierdie gebied verrig moet word.

Palavras-chave : uitspraak; klem; wit suid-afrikaanse engels; groot driedeling; eksklusiwiteit; taalhoudings.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons