SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34Users and Contexts of Use of Romanian Multilingual DictionariesPerforming Non-sexism via Degendering Phorie Forms in English: The Gap between Rules and Practice as Observed in the 9th Edition of Oxford Advanced Learner's Dictionary of Current English author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

NENEZIć, Sonja. Grammatical Data in the Dictionary of Montenegrin National and Literary LanguageGrammatikale data in die Dictionary of Montenegrin National and Literary Language. Lexikos [online]. 2024, vol.34, pp.218-235. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/34-1-1908.

Woordeboeke word gewoonlik geraadpleeg om die betekenis van 'n woord te bepaal. Die betekenis kan egter nie van die grammatikale kenmerke, wat dikwels die betekenis daarvan bepaal, geskei word nie. Daarom word die tipe, bestek, en metode van aanbieding van grammatikale data in 'n omvattende algemene woordeboek in hierdie artikel bestudeer. Dit het die analisering en bepaling van die morfologiese en sintaktiese eienskappe van al die tipes woorde wat tans in die enigste sodanige woordeboek van die nuut gestandaardiseerde Montenegrynse taal opgeneem is, ten doel. Aandag word ook geskenk aan die toegepaste metataal, wat 'n kombinasie van deursigtige afkortings en natuurlike taal verteenwoordig. Die aanvanklike hipotese dat daar sterk gesteun word op die oorgeërfde Serwo-Kroatiese leksikografiese praktyke word bevestig, maar sekere afwykings van hierdie tradisie word ook waargeneem, wat ooreenstem met die doel van die woordeboek om grammatikale data meer toeganklik en omvattend vir sy doeltaalgebruikers aan te bied.

Keywords : grammatikale data; grammatikale merker; algemeen beskrywende woordeboek; dictionary of montenegrin national and literary language; serwo-kroatiese taalwoordeboeke.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License