SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SACKEY, S.M.  and  BESTER, A.. Industrial engineering curriculum in Industry 4.0 in a South African context. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.101-114. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-4-1579.

    Industrie 4.0 het die potensiaal om op 'n beduidende wyse die kennis en vaardigheid vereistes vir bedryfsingenieurs (BI) te verander. Dit skep ook 'n behoefte om die posisie van bedryfs-ingenieurs te herevalueer, om sodoende die informasie tegnologie identiteitskrisis van die 1990's te vermy. Hierdie artikel ondersoek die waarskynlike impak van Industrie 4.0 op BI met 'n voorgestelde verbeterde kurrikulum in Suid-Afrika. Navorsingsmetodes sluit in literatuuroorsig, BI kurrikulum studie, en 'n vraelys opname van BI programme. Die resultate dui daarop dat Industrie 4.0 sommige BI funksies ietwat sal transformeer, minder sigbaar maak, of selfs totaal verminder. Klem verskuif van die tradisionele BI metodes na meer data-gedrewe funksies en kuber-fisiese stelsels. Die ontwikkelingswanaanpassing vererger regstelling deur die beklemtoning van kurrikulum vaardighede soos byvoorbeeld groot datastel analise en nuwe mens-masjien koppelvlakke. Slegs een universiteit toon vordering in die aanvaarding van en implementering van Industrie 4.0 infrastruktuur. Die skrywers stel 'n stel kurrikulum verryking items as basis vir die hervorming voor.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )