SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue1Implementation framework for automotive technology: how to introduce hybrid and electric vehicles into automotive production linesEvaluating healthcare performance using fuzzy logic author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SACKEY, S.M.; BESTER, A.  and  ADAMS, D.Q.. A framework for an industrial engineering learning facility paradigm toward Industry 4.0. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.1, pp.122-132. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-1-1796.

    Soos die industriële wêreld nader aan die aanvaarding van die Industrie 4.0 paradigma beweeg, raak dit nodig om 'n model raamwerk vir bedryfsingenieurswese (BI) te ontwikkel, wat oorkoepelende blootstelling aan studente verleen om n wye spektrum van praktiese leer te ervaar. Hierdie artikel formuleer n beskrywende model (morfologie) en n klassifikasie skema aan 'n BI leerfasiliteit wat verskillende vlakke van outomatisasie, insluitende Industrie 4.0, oorweeg, om die holistiese BI opvoeding en opleiding in Suid-Afrika te ondersteun. Die literatuur word bestudeer om te soek na die hoogste vlak van BI praktiese opvoedingsinfrastruktuur. Dan word n vraelys gebruik om te bepaal wat die toestand, en praktyke by universiteite wat BI aanbied, is. Daarna volg die ontwikkeling van n leerfasiliteitraamwerk, wat al die tipe fasiliteite met inagneming van die relevante karakteristieke, spesialis eienskappe, en sterkpunte insluit om die praktiese ondervinding van die student tot n maksimum te benut.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )