Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
In die Skriflig
On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441
Abstract
VAN AARDE, Timothy. Die gebruik en betekenis van οικονομία as 'n handeling en voorvereiste vir 'n missionale lees van die Evangelie van Lukas-Handelinge. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-9. ISSN 2305-0853. http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.2003.
Οικονομία is 'n belangrike term in die Evangelie van Lukas. Die woord οικονομία en veral die betekenis daarvan in Lukas is 'n handeling en voorvereiste vir 'n missionale lees van Lukas-Handelinge. Die twee motiewe van skepping en verlossing is interafhanklik aan mekaar verbind vanaf Genesis tot Openbaring. In die Evangelie van Lukas word hierdie motiewe saamgebind in die sfeer van die huishouding as die mees basiese sosiale struktuur deur die οίκονομος bestuur van die οίκος, die huishouding.